Jeremia 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle tree net soos ’n wildedonkie op. As dit paartyd is, snuif sy in die wind. Wie kan haar drange beheer? Die hingste hoef nie eers na haar te soek nie. Sy hardloop agter hulle aan!

Jeremia 2

Jeremia 2:19-29