Jeremia 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die land vir julleas ’n kosbare besitting gegee. Dit sal uit julle hande glip. Ek sal julle na ’n land stuur wat julle nie ken nie, as slawe vir julle vyande. Julle het ’n vuur in my woede aangesteek en dit sal nie geblus word nie.”

Jeremia 17

Jeremia 17:3-9