Jeremia 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

op die berge en in die veld. Daarom sal Ek al julle rykdom en julle kosbare besittings vir die vyand gee as buit,ook die hoë plekke waar julle afgode aanbid het. Dit is die prys vir die sondewat julle oral deur julle land gedoen het.

Jeremia 17

Jeremia 17:1-4