Jeremia 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet jy vir hulle sê: ‘Die Here sê dit is omdat julle voorouers nie lojaal aan My was nie. Hulle het ander gode vereer en hulle gedien. Hulle het van My vergeet. Hulle het nie my voorskrifte onderhou nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:4-12