Jeremia 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy al hierdie dinge vir die mense vertel, sal hulle vir jou vra: ‘Hoekom het die Here al hierdie rampe oor ons aangekondig? Wat het ons gedoen om dit te verdien? Hoe het ons teen Hom gesondig?’

Jeremia 16

Jeremia 16:8-13