Jeremia 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ma van sewe kinders sal swak voel en na haar asem snak. Die son het vir haar gesak, al is dit nog dag. Sy is nou kinderloos – wat ’n vernedering is dit nie! Dié wat oorleef, sal Ek aan die vyand oorgee om hulle dood te maak,”sê die Here.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-11