Jeremia 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal meer weduwees wees as sand in die see. Laatmiddag bring Ek ’n vyand wat die ma’s van jong mans sal oorval.Ek sal angs en vrees skielik oor hulle laat toesak.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-13