Jeremia 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het U Juda nou totaal verwerp? Haat U werklik vir Jerusalem?Waarom het U ons so verwond dat niemand ons gesond kan maak nie? Ons het vrede verwag, maar daar was geen vrede nie. Ons het gehoop op genesing, maar verskrikking het gekom.

Jeremia 14

Jeremia 14:17-22