Jeremia 14:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek in die veld kom, sien ek oral mense lê wat gewelddadig gesterf het. Al wat ek sien as ekin die strate van die stad loop, is mense wat van honger gesterf het. Die profete en priesters gaan aan met hulle werk,maar hulle weet nie wat hulle doen nie.’”

Jeremia 14

Jeremia 14:16-21