Jeremia 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe teruggegaan na die Eufraatrivier toe. Ek het die linnegordel uit die plek gehaal waar ek dit weggesteek het. Maar die lap het al stukkend geword en dit was onbruikbaar.

Jeremia 13

Jeremia 13:1-12