Jeremia 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na ’n lang tyd verloop het, het die Here vir my gesê: “Gaan terug na die Eufraat toe en gaan haal die linnegordel wat Ek jou beveel het om weg te steek.”

Jeremia 13

Jeremia 13:1-15