Jeremia 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as julle aanhou om ongehoorsaam te wees, sal ek eenkant staan en huilomdat julle so verwaand is.Ek sal bitterlik huil omdat hulle die kudde van die Herein ballingskap wegneem.

Jeremia 13

Jeremia 13:13-19