Jeremia 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee eer aan die Here julle God,voordat dit te laat is.Doen dit voordat Hydit vir julle donker maak, want as dit skemer is, sal julle struikel en val op die donker berge. Julle sal wens dit word lig, maar Hy sal dit stikdonker maak.

Jeremia 13

Jeremia 13:7-25