Jeremia 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy moeg raak om teen mense te hardloop,hoe sal jy ooit teen perde kan meeding? As jy struikel en val in ’n land waar dit veilig is, wat sal jy doen in die digte bosse by die Jordaan?

Jeremia 12

Jeremia 12:3-11