Jeremia 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe lank moet hierdie landnog treur? Selfs die grasvelde het verdroog. Die diere en die voëls het ook verdwyn weens die sondevan die inwoners van die land. En tog sê hulle: “Die Here gaan niks doen nie!”

Jeremia 12

Jeremia 12:1-12