Jeremia 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nadat Ek al hierdie volke uit hulle lande weggeneem het, sal Ek hulle weer jammer kry. Ek sal elke volk na sy eie land, waar sy eiendom is, laat terugkom.

Jeremia 12

Jeremia 12:8-17