Jeremia 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Wat die buurvolke betref, hulle is sleg. Hulle probeer die erfenis wat Ek vir my volk Israel gegee het, in die hande kry. Ek sal hierdie buurvolke uit hulle lande wegvat. Ek sal Juda uit hulle mag red.

Jeremia 12

Jeremia 12:10-17