Jeremia 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Ek julle voorouers uit Egipte gebring het, het Ek hulle by herhaling gewaarsku en gesê: Wees gehoorsaam aan My!

Jeremia 11

Jeremia 11:1-17