Jeremia 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here: “Kondig hierdie boodskap aan in Juda se dorpe en Jerusalem se strate en sê: ‘Onthou die voorskrifte van hierdie verbond wat Ek met julle gesluit het, en kom dit na!

Jeremia 11

Jeremia 11:2-9