Jeremia 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In vergelyking met Hom is mense dom en sonder kennis! Hulle maak afgodsbeelde,maar die beelde bring hulle makers in die verleentheid, want hulle is vals,sonder enige lewe.

Jeremia 10

Jeremia 10:10-17