Jeremia 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Hy praat, kom die wolkmassa in oproer. Hy laat mistigheid opstyg vanaf die eindes van die aarde.Hy stuur ook weerlig saam met die reën,Hy laat die wind vryuit sy stoorkamers.

Jeremia 10

Jeremia 10:10-19