Jeremia 10:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Luister na wat die Herevir julle sê, Israel!

2. Die Here sê:“Moenie die praktyke van die nasies navolg nie. En moenie bang wees vir hulle voorspellings of vir tekens aan die hemel nie, al wek dit vrees by die nasies.

3. Hulle gebruike is tevergeefsen dwaas. Hulle kap ’n boom af in ’n bos en ’n ambagsman maak daarvan ’n beeld.

Jeremia 10