Jeremia 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê:“Moenie die praktyke van die nasies navolg nie. En moenie bang wees vir hulle voorspellings of vir tekens aan die hemel nie, al wek dit vrees by die nasies.

Jeremia 10

Jeremia 10:1-4