Israel is getref. Sy wortels het verdroog; hy sal nie meer vrugte dra nie. En al bring hulle kinders in die wêreld, sal Ek hulle kinders wat hulle so liefhet, laat omkom.”