Hosea 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Al hulle boosheid het by Gilgal begin. Daar het Ek hulle begin haat oor hulle bose dade. Ek sal hulle uit my huis verdryf. Ek sal hulle nie meer liefhê nie, want al hulle leiers is in opstand teen My.

Hosea 9

Hosea 9:12-17