Hosea 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is soos ’n leeu wat Israel en Juda uitmekaarskeur. Ek sal hulle wegdra, en daar sal niemand wees wat hulle kan red nie.

Hosea 5

Hosea 5:8-15