Toe Israel besef hy is siek en Juda sy sweer sien, het Israel hulp gaan soek by Assirië. Hy het iemand na die groot koning gestuur. Maar hy kan julle nie gesond maak of die sweer genees nie.