Hosea 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Dan sal Ek julle genees van julle ontrouheid; my liefde sal geen perke ken nie, want my woede is weg vir altyd!

Hosea 14

Hosea 14:1-10