Hosea 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Assirië kan ons nie red nie, ook nie militêre optrede nie. Ons sal nooit weer die afgode wat ons gemaak het ‘ons god’ noem nie. Nee, by U alleen is daar deernis vir ’n weeskind.”

Hosea 14

Hosea 14:1-6