Hosea 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee, Ek sal jou nie in driftige woede straf nie. Ek sal nie kom om Israel te vernietig nie, want Ek is God, en nie ’n mens nie. Ek is die Heilige wat tussen julle lewe. Ek sal nie in toorn kom om julle te vernietig nie.

Hosea 11

Hosea 11:1-11