Hosea 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar hoe kan Ek jou prysgee, Israel? Hoe kan Ek jou laat gaan, Israel? Hoe kan Ek jou vernietig soos Adma, jou maak soos Sebojim? My hart is omgekeer in My, my medelye loop oor.

Hosea 11

Hosea 11:5-11