Hosea 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met mensebande, met toue van liefde het Ek hulle gelei. Ek was vir hulle soos iemand wat die slawering wat teen hulle nek druk, afhaal. Ek het My na hom toe neergebuig. Ek het hom versorg.

Hosea 11

Hosea 11:2-11