Dit was Ekself wat Israel geleer het om te loop; Ek het hom in my arms gedra. Maar hy het nie erken dat dit Ek was wat hom versorg het nie.