Hooglied 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dogter van ’n prins, hoe pragtig is jou voete in jou sandale. Die rondings van jou heupe is soos juwele wat ’n kunstenaar met sy hande gemaak het.

Hooglied 7

Hooglied 7:1-2