“Kom terug! Kom terug na ons, meisie van Sulam! Kom terug! Kom terug dat ons weer na jou kan kyk!” “Wat wil julle sien aan die Sulammitiese meisie waar sy dans tussen die twee rye?”