Hebreërs 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur hierdie bepalings wys die Heilige Gees daarop dat die Allerheiligste nog nie vir almal oop was solank die voorste gedeelte van die verbondstent nog sy plek gehad het nie.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:4-11