Hebreërs 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar in die agterste vertrek, die Allerheiligste, kon net die hoofpriester ingaan en dit net een keer per jaar – boonop altyd met bloed wat hy aan God moes offer vir sy eie sondes sowel as vir die sondes wat die volk in hulle onkunde begaan het.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:6-9