Hebreërs 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat die aardse heiligdom betref: die verbondstent het twee vertrekke bevat. In die eerste een, dié een wat die Heilige genoem word, het die kandelaar en die tafel met die offerbrode gestaan.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:1-10