Hebreërs 8:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En hulle sal nie nodig hê om elkeen sy medeburgerte onderrig en vir sy broer te sê:‘Jy moet die Here leer ken’ nie.Want elkeen van hulle, van die kleinste tot die grootste,sal My ken.

Hebreërs 8

Hebreërs 8:3-13