Hebreërs 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít is nou die verbond wat Ek hierna met die volk Israel gaan sluit, verklaar die Here:Ek sal my opdragte inskryfin hulle verstanden Ek sal dit in hulle harte graveer.Ek sal hulle God weesen hulle sal mý volk wees.

Hebreërs 8

Hebreërs 8:1-13