Hebreërs 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oorweeg nou hoe belangrik hierdie Melgisedek moes gewees het. Selfs Abraham, die groot stamvader van Israel, het sy belangrikheid erken deur vir hom ’n tiende van sy oorlogsbuit te gee.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:3-9