Hebreërs 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar bestaan geen rekord van sy pa of ma of enige van sy voorouers nie – ook nie van sy geboorte of dood nie. Hy bly priester vir altyd en kan daarin vergelyk word met die Seun van God.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-6