Hebreërs 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie was daardie mense wat gerebelleer het alhoewel hulle God se stem gehoor het? Was hulle nie die mense vir wie Moses uit Egipte gelei het nie?

Hebreërs 3

Hebreërs 3:13-17