Hebreërs 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom moet julle nooit die vermaning vergeet nie:“Vandag wanneer julle sy stem hoor,moet julle nie julle harte verhardsoos Israel gedoen hettoe hulle gerebelleer het nie.”

Hebreërs 3

Hebreërs 3:7-19