Hebreërs 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons aardse vaders het ons gedissiplineer, en ons het hulle daarvoor gerespekteer. Sal ons ons dan nie nog veel eerder aan ons geestelike Vader onderwerp, en só waarlik lewe nie?

Hebreërs 12

Hebreërs 12:4-17