Hebreërs 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons vaders het ons vir ’n kort tydjie gedissiplineer soos hulle dit goedgevind het, maar God doen dit beslis tot ons beswil, met die doel om ons te laat deel in sy heiligheid.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:7-19