Hebreërs 12:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Destyds het God se stem van Sinaiberg af die aarde geskud. Maar nou kondig Hy aan: “Nog een keer sal Ek nie net die aarde laat bewe nie, maar ook die hemel.”

Hebreërs 12

Hebreërs 12:25-29