Hebreërs 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pas op dat julle Hom wat met julle praat, nie ignoreer nie. As die Israeliete nie ongestraf kon wegkom toe hulle Hom wat sy stem op aarde laat hoor het, afgewys het nie, hoeveel minder sal ons kan wegkom as ons die stem uit die hemel afwys!

Hebreërs 12

Hebreërs 12:21-29