Hebreërs 11:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat Moses geglo het, het hy die Paasfees ingestel en bloed aan die deurkosyne laat smeer sodat die doodsengel nie die Israeliete se oudste seuns sou tref nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:27-31