Hebreërs 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het Moses Egipte verlaat sonder om hom deur die woede van die koning te laat afskrik. Hy het volgehou soos iemand wat sy oog op die onsienlike gevestig hou.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:25-28